Bok Van Blerk New Song – Land Van Melk en Heuning

New Song of the famous Afrikaner singer Bok Van Blerk. Land of milk and Honey.

Enjoy!

Lirieke (Lyrics)

 

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen

Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning                             

 

Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou

Wat strek van ver uit die noorde sande 

Tot in die ou karoo

 

Ek sal jou veilig hou

Maar wie kan ek vertrou

Jy weet ons kan nie so verloor nie

Dit is nie wat ek wil hoor nie

 

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen

Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

 

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg

En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s

Die land van melk en heuning

 

Daar woorde van ons gevat

En ons regte word geskenk

Daar word gedink dat wat ons oor het

Het ons gekry maar net

  

En daar was bloed voor gesweet

Gaan nou lewens ons eet

Moet ons nou stry vir ons eie mensereg

Dit word so gou vergeet

 

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen

Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

 

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg

En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s

Die land van melk en heuning

 

In die land van melk en heuning

(4x) Van die land van melk en heuning

In die land van melk en heuning

 

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen

Voel ‘n weer soos ‘n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

 

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg

En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s

Die land van melk en heuning

 

Advertisements

7 Comments

September 30, 2013 · 8:51 pm

7 responses to “Bok Van Blerk New Song – Land Van Melk en Heuning

  1. Mendes

    it´s a very good song!

  2. Kathy du Toit

    ‘n Fantastiese liedjie as ek net die lierike kan kry

  3. Robert Wentzel

    Nog ‘n Afrikaner Christen wat dink die land van melk en heuning is suider afrika ! Gaan lees jul Bybels Christene !

    • Gerhard

      As dit jo geboorteland is,en jys net n klein bietjie trots, is dit veronderstel om di land v melk en heuning vir jou te wees,ongeag jo geloof. Trek nigerie to as jy anders voel.hier is genoeg veraaiers onder ons.

  4. **

    I’m sorry to say but part of your lyrics are incorrect it says-Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy’t van ons geleen – but it must be-Elke keer as die wolke dreun
    Val die reën op die grond net van ons geleen

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s